fbpx

KKNK 2022

Sien die fotos!
Absa Bank KKNK
KKNK 2022

Dankie Absa. Dankie Oudtshoorn. Dankie Suid-Afrika.

Sien dit eerste in die Klein Karoo!

Hierdie jaar op die planke

Agulhasvlakte

Die halwe huis

Shadow Boxing

Alfred Adriaan Live

Terminaal 3

KKNK 2022 Gesprekke

Feesgangers kan daagliks na drie gratis gesprekke met skrywers kom luister in die Netwerk24-feeskafee. Verwag om vermaak te word, maar ook geroer en wakkergeskud te word, sê die sameroeper Elna van der Merwe.

Elke oggend om 08:30 lei Jody Hendricks van RSG-faam dié gewilde gespreksreeks wat handel oor sake van die dag en belangrike landskwessies.

Teatergesprekke sal aangebied word by ’n spesifieke vertoning van sewe produksies net ná afloop van die vertoning. Sluit aan by die geselskap om meer te wete te kom van praktiese en kreatiewe aspekte sowel as om ’n dieper insig in dié bepaalde werk te kry.

Theo Vorster en sy paneel kenners gesels oor die ekonomie, beleggings en sake wat jou finansies oor die volgende dekade sal beïnvloed. Kom luister en gesels saam en geniet ’n glasie Sauvignon.

Iets vir almal!

Vir die jongspan!

’n Betowerde geskiedenis van Jeanne Baret

Felias en Pokkel

Van klassiek tot rock!

Musiek vir ieder en elk!

Gustavo Romero: Beethoven and Beyond

David Kramer Vanaand

Die Klein Karoo op sy beste!

Klein Karoo Ervarings

Olifant-ontbyt

Bossafari-wyn-en-tapastoer

Historiese Wandeltoer

KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications