fbpx
Klop | KKNK 2022

Klop! Gesprekke

Ondersteun deur kykNET&kie 

Aangebied deur Heindrich Wyngaard

Hoe maak jy seker dat jóú stem gehoor word

Die wêreld is vol geraas. Hoe maak jy seker dat jóú stemgehoor word? Die KLOP!-aanbieder, Heindrich Wyngaard, vra: “Hoe staan ek my plek vol in die samelewing?”

1 April 16:00 • Afrikaans • Gratis • 70 min.
Absa Kuierkamer

Dissipline by die huis

Die KLOP!-aanbieder Heindrich Wyngaard gesels oor “dissipline by  die huis”. Waar begin dissipline? Is jou kind nog my kind en wat is die rol van die gemeenskap?

2 April 10:00 • Afrikaans • Gratis • 70 min.
Aurial College (in Springbokweg) 
Heindrich Klop Gesprek | KKNK 2022
KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications