fbpx

Anna Davel: 21

MET Anna Davel en Matthys Maree (pianis) TEKS Anna Davel MUSIEK Anna Davel MUSIEKREGISSEUR Matthys Maree VERVAARDIGER Anna Davel

’n Nostalgiese terugblik op 21 jaar van road trips, grondpaaie en kronkelpaaie. Never a dull moment. En uit elke avontuur word daar ’n song gebore. Geniet ’n verskeidenheid musiekhoogtepunte so reg in Davel se styl, met ’n program van oorspronklike musiek uit haar eie pen. Sien uit na liedjies wat sy oor die afgelope 20 jaar opgeneem het, waaronder “Pers”, “Te lank al” en “Die gypsy in jou oë”. Musiek van haar nuutste album, Moment, word ingesluit, asook ’n paar gunstelinge uit haar vroeëre swing-repertoire, wat gereeld versoek word. Die fenomenale pianis en vervaardiger Matthys Maree sluit by haar aan.

Afrikaans l Gesin l 75 min.
R170, R190 (by die deur)
29 Maart 20:30 l 30 Maart 20:30 l 31 Maart 20:30
Cape Karoo Ostrich Emporium

Loer hierna ook ...

Drie kaalkoppe kuier tesame

Ek wens, ek wens

’n Betowerde geskiedenis van Jeanne Baret

KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications