fbpx

Die dinge van ’n kind

Moontlik gemaak deur die Aardklop Nasionale Kunstefees, NATi en die LW Hiemstra Trust

MET Cintaine Schutte TEKS Francois Toerien, geskoei op Marita van der Vyver se gelyknamige roman REGIE Nicole HolmMUSIEK Schalk Joubert VERHOOGBESTUURDER Lize van Rooyen VERVAARDIGER Arena Produksiehuis

Marita van der Vyver se roman, Die dinge van ’n kind,  bly ná 28 jaar steeds relevant. “Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.” Mart se opwindende, maar ook ontnugterende inisiasieproses begin met hierdie woorde van haar rebelse kamermaat. Die traumas van grootword, swangerskap en selfdood word geplaas teen die agtergrond van die 1970’s se politieke leuens en die verminking van jong mans in die Grensoorlog. ’n Produksie vir elke ma, elke dogter, en die mans in hul lewe.

Afrikaans • Geen o.16 • T • OB • 90 min.
R165, R185 (by die deur)
31 Maart 10:00 • 1 April 18:30 • 2 April 13:30
kykNET Hoërskoolsaal

Loer hierna ook ...

Rocco speel Jim Muller, Hansie Roodt & Nico Carstens

Spoegwolf: 10 jaar

Ontbyt met Lizz Meiring: ’n Mooi storie – Die rare, ware geskiedenis van skoonheid deur die eeue

KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications