fbpx

die oerkluts kwyt

’n Ko-produksie van die KKNK, die Suidoosterfees en Aardklop, moontlik gemaak deur NATi.

MET Antoinette Kellermann en die Ancient Voices TEKS Antjie Krog REGIE EN SAMESTELLING Frieda van den Heever PRODUKSIEBESTUURDER Anna Davel

Antjie Krog en Antoinette Kellermann, wyd bemind en veel bekroond in die skryf- en teaterwêreld, word in 2022 albei 70. Kom vier dié dubbele mylpaal saam met ons en luister hoe Antoinette Antjie se onsterflike woorde – deurdrenk in eerlikheid, erns, ironie, genade, liefde en al die hot flushes en cold turkeys tussenin – vertolk. Dié spesiale produksie gaan jou ontvlerkd op jou voete laat.

Afrikaans • Gesin • 70 min.
R185, R205 (by die deur)
29 Maart 13:30 • 30 Maart 16:30 • 31 Maart 16:00 • 1 April 09:00 • 2 April 12:30
Gimsaal

Loer hierna ook ...

Historiese Wandeltoer

Kameras, konserte en kleedkamers

KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications