fbpx

Ek, Eva

MET Robyn September, Melanie Scholtz, Wahnice du Toit, Britney Singrew TEKS Stephren Saayman en die geselskap REGIE Stephren Saayman CHOREOGRAFIE EN VERHOOGBESTUURDER Wyatt Afrika VERVAARDIGER Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport en Selcouth Productions

“Bedek my met vyeblare en verstik my met jou vrot vrugte, maar ek weet jy is besig om my te bedrieg.” Vanjaar word die Vrouemaand-funksie deur ’n onverwagse figuur gereël. Maggie, Jessica en Michaela is toevallig op dieselfde plek wanneer hul paaie met mekaar en hierdie figuur kruis. ’n Uitnodiging word aan elkeen van hulle gerig, maar soos enige ander vrou het hulle nog take om af te handel. Ná die uitnodiging word die donker waarheid oor hul take onthul. Is dit dalk die figuur se werke of is alles maar net per toeval? Dié produksie was die wenner van 2019 se DCAS Eden-dramakompetisie.

Afrikaans • Geen o.13 • OB • T • 60 min.
R120 | R140 (by die deur)
29 Maart 12:00 • 30 Maart 15:00 • 31 Maart 15:00
Laerskool Wesbank

Loer hierna ook ...

Gustavo Romero: Beethoven and Beyond

Kameras, konserte en kleedkamers

Bossafari-wyn-en-tapastoer

KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications