fbpx

Felias en Pokkel

MET Lizz Meiring, Hannes Brümmer en Richard van der Westhuizen TEKS, REGIE, MUSIEK,  CHOREOGRAFIE, VERHOOGBESTUURDER EN VERVAARDIGER Jakkie Louw

Felias en Pokkel staan gereed om kinders speel-speel meer oor maniere en gevare te leer. Dié twee veldmuise woon in broer Jakkie se huis. Felias is ’n slim, lang, maer muis met ’n brilletjie en Pokkel ’n kort, ronde, jong muis met ’n groen hoedjie op sy kop. Pokkel het baie vrae en boetie Felias staan bont om te verduidelik. Tussendeur moet hulle ook nog die honger kat dophou. Dié produksie sorg vir baie komedie en opwinding vir oud en jonk.

Afrikaans l Gesin l 45 min
R75
31 Maart 09:00 • 1 April 11:00
Laerskool Wesbank

Loer hierna ook ...

Sterrekyk ‘Crankie’-stories

Pietersielie en Roosmaryn vertel stories

KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications