fbpx

Gustavo Romero: Beethoven and Beyond

MET Gustavo Romero (klavier)

Die Amerikaanse pianis Gustavo Romero word deur die Washington Post as ’n “geniale” pianis beskryf. Hy speel klavierwerke van Beethoven, Fazil Say, Chopin en Liszt. Romero het pas Beethoven se 32 klaviersonates in Kaapstad en Stellenbosch opgevoer en toer tans deur Suid-Afrika. Van sy opnames sluit die werke van Chopin, Mompou, Debussy, Albéniz, Scarlatti en die vyf Beethoven-konserte saam met die English Chamber Orchestra in.

Engels l Gesin l 70 min.
R200 l R220 (by die deur)
2 April 2022 l 15:00
Cape Karoo Ostrich Emporium

Loer hierna ook ...

Historiese Wandeltoer

Spoegwolf: 10 jaar

Schalk sing sleg

KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications