fbpx

Historiese Wandeltoer

AANGEBIED DEUR RJ Tours (Roydin Engelbrecht)

’n Gemaklike staptoer waar daar besoek afgelê word by belangrike argitektoniese geboue in Oudtshoorn, wat as grondslag dien vir toeligting van en ’n bespreking oor die geskiedenis van Oudtshoorn. Die ontwikkeling van Oudtshoorn is vanaf 1860 onlosmaaklik verbind aan die volstruisveerbedryf.

Afrikaans en Engels l Gesin 120 min.
R85
29 Maart tot 2 April 08:30
Vanaf St. Jude’s Anglikaanse Kerk

Loer hierna ook ...

Bossafari-wyn-en-tapastoer

Kiss of the Spider Woman

KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications