fbpx

Holmruggery

MET Marion Holm SAMESTELLING Marion Holm VERVAARDIGER Handyminds

Selfs Marion Holm het die laaste twee jaar weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om deur haar vertonings van die afgelope 17 jaar te gaan krap en dáár laggoed te gaan soek, want die hemele weet, lag moet ons nou lag.

Só het dit gekom dat sy stories van lank terug op ’n nuwe manier inspan in die vertoning Holmruggery om vir ons emosionele verligting te bring in ’n tyd waarin dit voel of die ellende ons verswelg. Maar dit sal nie! Want ons het die heel beste teenvoeter: LAG.

Afrikaans • OB • Geen o.10 • 75 min.
R180, R200 (by die deur)
31 Maart 14:00 • 1 April 10:00 • 2 April 10:00
kykNET Hoërskoolsaal

Loer hierna ook ...

The Music of Sir Andrew Lloyd Webber

Afrika Blues met Louis Mhlanga, Albert Frost, Schalk Joubert en Sima Mashazi

KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications