fbpx

Kalm ná die storm: Luna Paige en Schalk Joubert

MET Luna Paige (kitaar, elektriese klavier en sang) en Schalk Joubert (baskitaar) MUSIEK EN VERVAARDIGER  Luna Paige

Luna stel KKNK-gehore bekend aan haar jongste kortspeler, “Calm after the Storm”. In Augustus 2021 het sy met groot opwinding haar eerste kortspeler, “Behold, My Heart”, bekend gestel. In Kalm ná die storm kan aanhangers dié nuwe musiek in lewende lywe ervaar, ’n paar ou gunstelinge hoor en ’n voorsmakie kry van nuwe musiek wat later vanjaar bekend gestel gaan word. Luna en Schalk Joubert maak sedert 1999 saam musiek. Met dié dat hulle al meer as 20 jaar die verhoog deel, is dit altyd ’n spesiale belewenis om hul gesamentlike kunstenaarskap te ervaar.

Afrikaans l OB l Geen o.10 | 75 min.
R170 l R190 (by die deur)
01 April 20:30 l 02 April 20:30
Cape Karoo Ostrich Emporium

Loer hierna ook ...

Terminaal 3

Die halwe huis

KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications