fbpx

Karatara

‘n KKNK-produksie in samewerking met die Suidoosterfees en die Toyota US Woordfees, moontlik gemaak deur NATi en die Wes-Kaapse departement van Kultuursake.

MET Dean Balie, Shaun Oelf en Grant van Ster TEKS Shaun Oelf en Wilken Calitz REGIE EN MUSIEKONTWERP Gideon Lombard CHOREOGRAFIE Die geselskap VERHOOGBESTUURDER Andi Colombo PRODUKSIEBESTUURDER Marie Vogts

Karatara is op die Knysna-brande van 2018 gebaseer. Op 29 Oktober, in die middel van die nag, verorber die vuur die dorp. Die inwoners verloor alles, party hul lewens. Dié persoonlike dansdrama vertel die verhaal van ’n gemeenskap se verlies aan familie, grond en ’n heenkome. Dit ondersoek die komplekse dinamika en geskiedenis tussen die gemeenskappe van die gebied en wys hoe die media en politici ’n tragedie as ’n geleentheid gebruik het.

Afrikaans en Engels • Geen o.10 • T • 60 min.
R160, R180 (by die deur)
30 Maart 17:00 • 31 Maart 11:30 • 1 April 17:00 • 2 April 17:00
Laerskool Wesbank

Loer hierna ook ...

Kameras, konserte en kleedkamers

Elvis Blue: Meer as genoeg

Die halwe huis

KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications