fbpx

Loki & Margot Rothman

MET Loki Rothman (kitaar en sang) en Margot Rothman (sang)

Die broer-en-suster-duo Loki en Margot Rothman is vir die eerste keer by die KKNK saam op die verhoog, met ’n akoestiese vertoning wat jy nie kan misloop nie. Verwag Loki se unieke solo-kitaarspel wat klink soos ’n volle orkes en Margot se ongelooflike stem in perfekte harmonie. Loki het al die verhoog met groot name soos Laurika Rauch, Die Heuwels Fantasties en Francois van Coke gedeel. Luister na die stories agter die treffers – die pad wat Loki en Margot saam in hul musiekloopbane gestap het.

Afrikaans en Engels l Gesin l 70 min.
R195 l R215 (by die deur)
02 April 18:00
Absa Burgersentrum

Loer hierna ook ...

Historiese Wandeltoer

Olifant-ontbyt

KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications