fbpx

Nêrens, Noord-Kaap

’n Toyota US Woordfees-produksie

MET Albert Pretorius, De Klerk Oelofse en Geon Nel TEKS, REGIE EN BELIGTINGSONTWERP Nico ScheepersVERHOOGBESTUURDER Andi Colombo PRODUKSIEBESTUURDER Marie Vogts  VERVAARDIGER Toyota US Woordfees

Nêrens, Noord-Kaap is terug op die planke! Die broers Frans, Andries en Ronnie het mekaar jare laas gesien en is effe vervreem van mekaar. Hulle keer terug na hul geboorteplaas, Nêrens, in die Noord-Kaap vir hul pa se 65ste verjaardagbraai. Hulle is gewone mense wat worstel met emosies van liefde en haat, en soeke na die broederskap wat hulle langs die pad verloor het. ’n Skreeusnaakse en hartroerende produksie.

Afrikaans • OB • Geen o.16 • T • 75 min.
R180, R200 (by die deur)
30 Maart 09:00 • 31 Maart 13:30 • 1 April 14:30
SANW-ouditorium

Loer hierna ook ...

die oerkluts kwyt

The Music of Sir Andrew Lloyd Webber

KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications