fbpx

OppieStoep

MET Pietman Geldenhuys, Lyntjie Jaars en Schalk Joubert TEKS OppieStoep REGIE Pietman Geldenhuys MUSIEK Schalk Joubert en Pietman Geldenhuys VERVAARDIGER OppieStoep

Pietman Geldenhuys, Lyntjie Jaars en gaste vertel Afrikaanse stories soos gesien op die televisieprogram OppieStoep. Schalk Joubert en vriende sorg vir die musiek.

Afrikaans • Gesin • 75 min.
R200, R220 (by die deur)
01 April 18:30 • 02 April 18:30

Loer hierna ook ...

Sterrekyk ‘Crankie’-stories

Kiss of the Spider Woman

Die dinge van ’n kind

KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications