fbpx

Pietersielie en Roosmaryn vertel stories

Ondersteun deur NATi

MET Dean Balie en Bianca Flanders Balie TEKS Dean Balie REGIE EN MUSIEK Dean Balie en Bianca Flanders BalieVERHOOGBESTUURDER Kathleen Stephens STELONTWERP Koos Marais VERVAARDIGER Suidoosterfees

Pietersielie en Roosmaryn hou baie van stories en musiekmaak. Hulle reis die hele wêreld vol met hul magical klein karavaan op soek na vriende, boeke en kinders, nie net om hul stories te deel nie, maar ook om nuwe stories by hul nuwe maatjies te leer. Met vele instrumente, ’n poppekas en hul kleurryke persoonlikhede is dié twee veral passievol oor die waarde van stories. Op hul reise ontmoet hulle vir Prinses Pampoenpit en Faizel, ’n meisietjie en ’n seuntjie, wat deur hul stories die belangrike les leer dat almal uniek en spesiaal is. Kom kuier saam met Pietersielie en Roosmaryn en onthou om saam te sing en dans as die magical klein karavaan by jou kom stop!

Afrikaans • Gesin • 50 min.
R75
29 Maart 09:00 • 30 Maart 09:00
Laerskool Wesbank

Loer hierna ook ...

Sterrekyk ‘Crankie’-stories

Kameras, konserte en kleedkamers

Die dinge van ’n kind

KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications