fbpx

Shadow Boxing

MET Daniel Newton TEKS James Gaddas REGIE EN CHOREOGRAFIE Mdu Kweyama VERHOOGBESTUURDER Buntu Jobela VERVAARDIGERS Mdu Kweyama en Daniel Newton

’n Emosioneel-belaaide en hoogs fisieke stuk. Flynn, die seun van ’n bokser wat nie kon wen nie, word ’n suksesvolle vegter deur algehele toewyding. Maar is sy uitmergelende opleiding bloot ’n vermydingstaktiek? ’n Krisis bou op soos wat die titelgeveg nader kom en die drama kom tot ’n verwoestende einde.

Engels l Geen o.14 | T | OB l 60 min.
R120; R140 (by die deur)
31 Maart 17:00 | 1 April 13:00 | 2 April 12:00
Laerskool Wesbank

Loer hierna ook ...

die oerkluts kwyt

KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications