fbpx

Uncle Marc

MET Marc Lottering TEKS Marc Lottering REGIE Anwar Mc Kay

Uncle Marc is Marc Lottering se splinternuwe vertoning. “Die afgelope tyd noem verskeie mense, insluitend totale vreemdelinge, my uncle Marc. Ek is nie seker hoe ek daaroor voel nie. Kom ons gesels daaroor, maar ook oor ander goed, asseblief.” Lottering is een van Suid-Afrika se topkomediante. Hierdie vertoning is nie geskik vir kinders nie.

Engels • OB • Geen o.16 • 75 min.
R180, R200 (by die deur)
31 Maart 18:00 • 1 April 15:00 • 2 April 18:00
kykNET Hoërskoolsaal

Loer hierna ook ...

Sterrekyk ‘Crankie’-stories

Afrika Blues met Louis Mhlanga, Albert Frost, Schalk Joubert en Sima Mashazi

KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications