fbpx
Sake & Sauvignon-gespreksreeks​

Sake & Sauvignon-gespreksreeks

Theo Vorster en sy paneel kenners gesels oor die ekonomie, beleggings en sake wat jou finansies oor die volgende dekade sal beïnvloed. Kom luister en gesels saam en geniet ’n glasie Sauvignon.

Aangebied deur Netwerk24

Belê jou geld soos ’n wêreldburger

Netwerk24-feeskafee60 min. • Afrikaans • Gratis
30 Maart 17:30

Hoe bestuur jy jou geld in onsekere tye en wisselvallige markte?

Netwerk24-feeskafee
60 min. • Afrikaans • Gratis
31 Maart 17:30

Die beste manier om van jou kapitaal te lewe

Netwerk24-feeskafee
60 min. • Afrikaans • Gratis
1 April 17:30
KKNK 2022 Ons wil graag vir jou kort nuusnotas stuur met belangrike nuus en gebeure!
Dismiss
Allow Notifications